For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for 17de eeu v.C..

17de eeu v.C.

’n Satellietfoto van Thera, die sentrale deel van die Minoïese uitbarsting, een moontlike rede vir die klimaatversteurings van die 17de eeu v.C.

Die 17de eeu v.C. het geduur van 1700 tot 1601 v.C.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • Omstreeks 1700 v.C.: Die Indusvalleibeskawing kom tot ’n einde.
  • 1700 v.C.: Belu-bani word die koning van Assirië.
  • Omstreeks 1700 v.C.: Die Minoïese Ou Paleisperiode eindig en die Tweede Paleisperiode begin in Antieke Griekeland.
  • Omstreeks 1700 v.C.: Die begin van die Laat-Minoïese beskawing op Kreta.
  • 1690 v.C.: Libaia word die koning van Assirië ná Belu-bani se dood.
  • Omstreeks 1673 v.C.: Sharma-Adad I word die koning van Assirië.
  • Omstreeks 1661 v.C.: Iptar-Sin word die koning van Assirië.
  • Omstreeks 1650 v.C.: Die begin van die Hyksos-inval in Antieke Egipte.
  • Omstreeks 1650 v.C.: Die val van die 14de Dinastie van Antieke Egipte.
  • Omstreeks 1650 v.C.: Die verowering van Memphis deur die Hyksos en die val van die 13de Dinastie van Egipte.
  • Omstreeks 1650 v.C.: Die begin van die 15de en 16de Dinastie van Antieke Egipte.
  • Omstreeks 1649 v.C.: Bazaia word die koning van Assirië.
  • 1627 v.C.: Die begin van die afname in die wêreldtemperatuur wat verskeie jare geduur het, soos gesien in die groeiringe van bome oor die wêreld heen.[1] Dit is dalk veroorsaak deur die Minoïese uitbarsting van Thera[2] of die Avellino-uitbarsting van Vesuvius.[3]
  • 1625 v.C.: Samsu-Ditana word die koning van Babilon.
  • 1621 v.C.: Lullaia word die koning van Assirië.
  • 1620 v.C.: Mursili I word die koning van die Hetiete.
  • 1615 v.C.: Shu-Ninua word die koning van Assirië.
  • 1601 v.C.: Sharma-Adad II word die koning van Assirië.
  • Omstreeks 1600 v.C.: Die omverwerping van die Amoriete-dinastie in Aleppo, Sirië.

Dekades en jare

[wysig | wysig bron]
<< 18de eeu v.C. 17de eeu v.C. 16de eeu v.C. >>
1700 v.C. 1699 v.C. 1698 v.C. 1697 v.C. 1696 v.C. 1695 v.C. 1694 v.C. 1693 v.C. 1692 v.C. 1691 v.C.
1690 v.C. 1689 v.C. 1688 v.C. 1687 v.C. 1686 v.C. 1685 v.C. 1684 v.C. 1683 v.C. 1682 v.C. 1681 v.C.
1680 v.C. 1679 v.C. 1678 v.C. 1677 v.C. 1676 v.C. 1675 v.C. 1674 v.C. 1673 v.C. 1672 v.C. 1671 v.C.
1670 v.C. 1669 v.C. 1668 v.C. 1667 v.C. 1666 v.C. 1665 v.C. 1664 v.C. 1663 v.C. 1662 v.C. 1661 v.C.
1660 v.C. 1659 v.C. 1658 v.C. 1657 v.C. 1656 v.C. 1655 v.C. 1654 v.C. 1653 v.C. 1652 v.C. 1651 v.C.
1650 v.C. 1649 v.C. 1648 v.C. 1647 v.C. 1646 v.C. 1645 v.C. 1644 v.C. 1643 v.C. 1642 v.C. 1641 v.C.
1640 v.C. 1639 v.C. 1638 v.C. 1637 v.C. 1636 v.C. 1635 v.C. 1634 v.C. 1633 v.C. 1632 v.C. 1631 v.C.
1630 v.C. 1629 v.C. 1628 v.C. 1627 v.C. 1626 v.C. 1625 v.C. 1624 v.C. 1623 v.C. 1622 v.C. 1621 v.C.
1620 v.C. 1619 v.C. 1618 v.C. 1617 v.C. 1616 v.C. 1615 v.C. 1614 v.C. 1613 v.C. 1612 v.C. 1611 v.C.
1610 v.C. 1609 v.C. 1608 v.C. 1607 v.C. 1606 v.C. 1605 v.C. 1604 v.C. 1603 v.C. 1602 v.C. 1601 v.C.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. LaMarche, Valmore C. Jr. & Hirschboeck, Katherine K. (1984). "Frost rings in trees as records of major volcanic eruptions". Nature. 307 (5947): 121–126. doi:10.1038/307121a0.((cite journal)): AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  2. Baillie, M. G. L. & Munro, M. A. R. (1988). "Irish tree rings, Santorini and volcanic dust veils". Nature. 332 (6162): 344–346. doi:10.1038/332344a0.((cite journal)): AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  3. Vogel, J. S. (1990). "Vesuvius/Avellino, one possible source of seventeenth century BC climatic disturbances". Nature. 344 (6266): 534–537. doi:10.1038/344534a0.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
17de eeu v.C.
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?