.zr
.zr is die voormalige Internettopvlakdomein vir Zaire. Omdat Zaire herdoop is tot die Demokratiese Republiek die Kongo in 1997 is .zr uitgefaseer en .cd het sy plek ingeneem. In 2001 is .zr uiteindelik beëindig.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- IANA-verslag oor die skrapping van die .ZR topvlakdomein, 20 Junie 2001
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.